Hierdie Artikel is in die BoR Chatroom gepost.
http://www.blackoutrugby.com/af/game/global.clubrooms.php#conversation=47720&page=12
Die Pink Ducks het gebot en in hul plek verwelkom ons n nuweling. Hieronder is bietjie meer informasie oor die mannetjie…
JG
Wille Wragtags
() [b]Naam, ouderdom en van waar?/ Name, age and from where? [/b]
JG 10 van Kaapstad
() [b]Waarmee hou jy jou besig buite BoR?/What do you do when not playing BoR?[/b]
Ek is nog op laerskool
() [b]Kos en Drankie van keuse? / Your choice of food and drink?[/b]
Bebotie fanta
() [b]In watter mate het jy in RL rugby gespeel of afgerig? / In what way did you play or coach RL rugby?[/b]
Ek speel slot vir die o/10 a
() [b]Watter provinsiale span ondersteun jy? / Which provincial team do you support?[/b]
WP
() [b]Hoe lank speel jy al? How long have you been playing BR? [/b]
Twee jaar
() [b]Hoe het jy op jou span se naam gekom?/ How did you deside on your team’s name?[/b]
My pa het die naam gekies
() [b]Wat wil jy met BoR bereik in die toekoms? What do you want to achieve with BoR in the future?[/b]
Ek gaan dit nog vir lank speel so ek het ‘n goei kans om eerste te lê in BoR ranglys
() [b]Wat beskou jy as jou span se grootste prestasie? What do you consider your team’s greatest achievement?[/b]
Divisie4 gewen
() [b]Sien jy jouself as Nasionale, o.20 bestuurder of joernalis in die toekoms?/ Do you see yourself as Nasional, o.20 manager or journalis in the future?[/b]
Nee
() [b]As jy een ding aan BR kan verander, wat sal dit wees?/ If you can change one thing to BR, what would it be?[/b]
Ek sal graag wil hê dat ek ‘n vriend se spelers kan koop . Ek kan nie my pa se spelers nou koop nie.
() [b]Finale Woord… Lewenswaarheid of boodskap aan BRSA)/Final Word… (Motto or Message to BRSA)[/b]
Ek het nie een nie
Dankie vir jou tyd/Thanks for your time[/quote]